Daar kan níe ‘n reënboog wees sonder storms nie. As kinders nie hard werk op skool nie, gaan hulle nie die goue sertifikaat kry nie. As kinders nie hul kant bring op die sportveld nie, gaan hulle nie die goue medalje wen nie. As kinders nie bereid is...
R 415,00
R 240,00
Daar kan níe ‘n reënboog wees sonder storms nie. As kinders nie hard werk op skool nie, gaan hulle nie die goue sertifikaat kry nie. As kinders nie hul kant bring op die sportveld nie, gaan hulle nie die goue medalje wen nie. As kinders nie bereid is om hul deel in die huis te doen nie, gaan hulle beslis nie die pot goud aan die einde van die reënboog vind nie. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 3-3.5min