Daar is ‘n rede waarom kleinboeties klikbekke is. Hulle klik, want as hulle die reëls moet nakom, moet almal die reëls nakom. Hulle klik want hulle soek aandag. En kleinboeties klik, want hulle wil ook in beheer wees.
R 455,00
R 290,00
Daar is ‘n rede waarom kleinboeties klikbekke is. Hulle klik, want as hulle die reëls moet nakom, moet almal die reëls nakom. Hulle klik want hulle soek aandag. En kleinboeties klik, want hulle wil ook in beheer wees. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+