Daar is hoop vir koorsige tieners. Tieners kan die verliefdheidskoors klop. Hulle kan groepsdrukkoors weerstaan. En selfs die epidemie van selfoonkoors kan gebreek word.
R455,00
R340,00
Daar is hoop vir koorsige tieners. Tieners kan die verliefdheidskoors klop. Hulle kan groepsdrukkoors weerstaan. En selfs die epidemie van selfoonkoors kan gebreek word. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+