Soek

Daar is dinge in die lewe wat 'n kind rooi laat sien (Gr4-7) (3-3.5min)

Daar is dinge in die lewe wat 'n kind rooi laat sien. Boelies wat hulle mag afdwing maak jou kwaad. Onregverdige behandeling maak 'n kind woedend. En agterbaksheid steek ons dwars in die krop.
Availability: In stock
SKU: A1396
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Daar is dinge in die lewe wat 'n kind rooi laat sien. Boelies wat hulle mag afdwing maak jou kwaad. Onregverdige behandeling maak 'n kind woedend. En agterbaksheid steek ons dwars in die krop.  Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min
Daar is dinge in die lewe wat 'n kind rooi laat sien. Boelies wat hulle mag afdwing maak jou kwaad. Onregverdige behandeling maak 'n kind woedend. En agterbaksheid steek ons dwars in die krop.  Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min
Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Beleefdheid bring ‘n mens baie verder (Gr 8-12) (4min+)

Tieners moet nog leer dat met jou hoed in die hand kom jy deur die land. Beleefdheid bring ‘n mens baie verder. Beleefde mense is nederig en dit is ‘n kosbare karaktereienskap. Vriendelikheid kos niks en maak dat mense van jou hou. As jy vir mense omgee s
R 455,00 R 340,00

Dade spreek harder as woorde (Gr8-12) (4min+)

Dis maklik gesê maar die eend lê die eier. Dade spreek harder as woorde. Skoolleiers se voorbeeld spreek harder as hul wette. Onderwysers se regverdigheid spreek harder as hul reëls. Ouers se optrede spreek harder as hulle voorskrifte. En vriende se lojal
R 455,00 R 340,00

As mense saam staan, vermag hulle meer (Gr1-3) (2-2.5min)

Ons moet steeds die belangrike lewensles leer – As twee hande mekaar was, word albei skoon. As mense saam staan, vermag hulle meer. As almal help met huistake, kan almal gouer ontspan. As almal help wanneer daar ‘n krisis is, word dit gouer opgelos. As al
R 280,00 R 240,00
Filters
Sort
display