Dit is dus nou duidelik dat kernkrag BESLIS die beste oplossing vir SA se vraag na elektrisiteit is. Die redes is die volgende: Kernkrag is ‘n oplossing vir die miljoene ton steenkool wat jaarliks deur SA gebruik word om krag op te wek. Kernkrag is koste-
R 455.00
R 340.00
Dit is dus nou duidelik dat kernkrag BESLIS die beste oplossing vir SA se vraag na elektrisiteit is. Die redes is die volgende: Kernkrag is ‘n oplossing vir die miljoene ton steenkool wat jaarliks deur SA gebruik word om krag op te wek. Kernkrag is koste-effektief. En hernubare energiebronne veroorsaak aardverwarming. So - spring aan die werk en bou die kernkragstasies sodat ons kan ophou wonder wanneer is dit ons BEURT om elektrisiteit te hê! Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+