Buig die boompie terwyl hy jonk is, maar moenie hom so druk dat hy breek nie. Buig die boompie om te presteer, maar pasop want te veel druk gaan hom laat knak. Buig die boompie om respek te leer, maar moenie hom sover buig dat ander bo-oor hom loop nie. B
R 415,00
R 290,00
Buig die boompie terwyl hy jonk is, maar moenie hom so druk dat hy breek nie. Buig die boompie om te presteer, maar pasop want te veel druk gaan hom laat knak. Buig die boompie om respek te leer, maar moenie hom sover buig dat ander bo-oor hom loop nie. Buig die boompie met dissipline, maar pasop om hom so ver te buig dat hy rebels word. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min