Braaivleis moes eintlik “kuiervleis” gewees het. Tydens die “kuiervleis” bespreek die manne so hard sakenuus, dat die vleis kliphard verbrand. Terwyl die Adams braai, kuier en skinder die Eva’s dat die spoeg spat. En ‘n “kuiervleis” is net die regte gelee
R 415,00
R 290,00
Braaivleis moes eintlik “kuiervleis” gewees het. Tydens die “kuiervleis” bespreek die manne so hard sakenuus, dat die vleis kliphard verbrand. Terwyl die Adams braai, kuier en skinder die Eva’s dat die spoeg spat. En ‘n “kuiervleis” is net die regte geleentheid om familie bymekaar te bring. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min