Braai is ‘n spansport. ‘n Span gedugte braaiers van alle soorte span saam om die vuur. ‘n Span kosmakers van alle geslagte berei die disse. En ‘n groot span ondersteuners spoor aan vanuit die kampstoele.
R 415,00
R 290,00
Braai is ‘n spansport. ‘n Span gedugte braaiers van alle soorte span saam om die vuur. ‘n Span kosmakers van alle geslagte berei die disse. En ‘n groot span ondersteuners spoor aan vanuit die kampstoele. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min