Braai is die manne se spesialiteit. Hulle geniet dit om die vrouens 'n blaaskans te gee voor die kospotte. Hulle duld dit nie dat die Evas-geslag vir hulle voorskryf en inmeng met hul braaiery nie. En hulle kuier 'n hond uit 'n bos om die braaivleisvuu
R 455,00
R 290,00
Braai is die manne se spesialiteit. Hulle geniet dit om die vrouens 'n blaaskans te gee voor die kospotte. Hulle duld dit nie dat die Evas-geslag vir hulle voorskryf en inmeng met hul braaiery nie. En hulle kuier 'n hond uit 'n bos om die braaivleisvuur. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +