Braai is die 4x4 manne se gunsteling ete. Dis die enigste ete wat jy in die veld kan aan mekaar slaan en dis maklik. Die rooivleis wat die manne braai maak hul sterk en gesond en laat hul enjins brul. En die braaiplek is die kuierplek van jagters en avont
R 280,00
R 290,00
Braai is die 4x4 manne se gunsteling ete. Dis die enigste ete wat jy in die veld kan aan mekaar slaan en dis maklik. Die rooivleis wat die manne braai maak hul sterk en gesond en laat hul enjins brul. En die braaiplek is die kuierplek van jagters en avonturiers. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min