Braai bly bobaas! Om vleis te braai is in al ons Suid-Afrikaners se bloed! ‘n Braaivleisvuur is die beste kuierplek. En braai beteken saamwees-tyd met Pa waar die manne kopstukke kan gesels.
R 280,00
R 290,00
Braai bly bobaas! Om vleis te braai is in al ons Suid-Afrikaners se bloed! ‘n Braaivleisvuur is die beste kuierplek. En braai beteken saamwees-tyd met Pa waar die manne kopstukke kan gesels. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min