Borgskappe in sport is besig om sport te vernietig. Ouers “koop” hul kind se plek in die span en dit laat ‘n wrang smaak in ander spelers se monde. Die beste spelers word nie meer gekies nie, want geld praat harder as talent. En spelers is nie meer...
R 455.00
R 290.00
Borgskappe in sport is besig om sport te vernietig. Ouers “koop” hul kind se plek in die span en dit laat ‘n wrang smaak in ander spelers se monde. Die beste spelers word nie meer gekies nie, want geld praat harder as talent. En spelers is nie meer passievol nie, want hulle moet net die heeltyd presteer. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+