Search

Boere het blou bloed in hul are (Gr 4-7) (3-3.5min)

Boere het blou bloed in hul are. Boere swaai die septer in Suid-Afrika, want hul hou die reënboognasie se mae vol. Boere kraai koning as dit by ons ekonomie kom, want hul uitvoere bring geld in. En boere doen koningswerk, want hul verskaf werk aan...
Availability: In stock
SKU: A2136
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Boere het blou bloed in hul are. Boere swaai die septer in Suid-Afrika, want hul hou die reënboognasie se mae vol. Boere kraai koning as dit by ons ekonomie kom, want hul uitvoere bring geld in. En boere doen koningswerk, want hul verskaf werk aan duisende mense. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display