Boelies laat almal rooi sien. Hulle is soos ‘n rooi lap voor ‘n bul se gesig. Hulle trap rooi spore vol seermaak vir onskuldige kinders. En die skoolboelie laat selfs die hele skool met rooi wange en hangkoppe staan.
R 455,00
R 290,00
Boelies laat almal rooi sien. Hulle is soos ‘n rooi lap voor ‘n bul se gesig. Hulle trap rooi spore vol seermaak vir onskuldige kinders. En die skoolboelie laat selfs die hele skool met rooi wange en hangkoppe staan. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+