Boelies is flenterkinders. Hulle ouers het geen tyd vir hulle nie. Hulle word dikwels self flenters geboelie. En as dit by reëls kom, het boelies flentergrense.
R 280.00
R 240.00
Boelies is flenterkinders. Hulle ouers het geen tyd vir hulle nie. Hulle word dikwels self flenters geboelie. En as dit by reëls kom, het boelies flentergrense. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min