Blou is nie meer ‘n mooi kleur nie. Blou Stickie en sy maats vernietig ons oseane. Kinders met ‘n volgepakte buitemuurse skedule voel soos blou eiers wat te lank gekook is En ons generasie is blou van koue liefde, want Ma en Pa is te besig.
R 415.00
R 290.00
Blou is nie meer ‘n mooi kleur nie. Blou Stickie en sy maats vernietig ons oseane. Kinders met ‘n volgepakte buitemuurse skedule voel soos blou eiers wat te lank gekook is En ons generasie is blou van koue liefde, want Ma en Pa is te besig. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5 min