Blondines se spieëlbeeld weerkaats nie net pret nie. Blondines se spieëlbeeld word geëtiketteer as dom. Hulle spieëlbeeld word geassosieer met klap jou vinger en kry wat jy wil. En blondines se spieëlbeeld vertel nie die storie agter die mooi gesiggie nie
R 455.00
R 290.00
Blondines se spieëlbeeld weerkaats nie net pret nie. Blondines se spieëlbeeld word geëtiketteer as dom. Hulle spieëlbeeld word geassosieer met klap jou vinger en kry wat jy wil. En blondines se spieëlbeeld vertel nie die storie agter die mooi gesiggie nie. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+