Soek

Beurtkrag is so ongewild soos blaffende honde, maar dit byt nie (Gr4-7) (3-3.5min)

Beurtkrag is so ongewild soos blaffende honde, maar dit byt nie! Beurtkrag laat ons kreun oor die rekenaar wat af is, maar dit maak dat ons meer tyd het vir skoolwerk. Dit laat ons kerm oor die TV wat af is, maar dit laat ons meer tyd saam met...
Availability: In stock
SKU: A1538
R 415,00
R 290,00
decrease increase

Beurtkrag is so ongewild soos blaffende honde, maar dit byt nie! Beurtkrag laat ons kreun oor die rekenaar wat af is, maar dit maak dat ons meer tyd het vir skoolwerk. Dit laat ons kerm oor die TV wat af is, maar dit laat ons meer tyd saam met Ma en Pa spandeer. En beurtkrag laat ons sug oor die vermaaklikheidsentrums wat toe is, maar nou kan ons weer soos regte kinders met ons maats kuier.  Geskik vir Gr. 4-7 sprekers  Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display