Search

Beleefdheid sit nie in elke tiener se hoed nie (Gr 8-12) (4min+)

Beleefdheid sit nie in elke tiener se hoed nie. Wanneer tieners hul sporthoedens op die paviljoen op het, vergeet hulle hu maniere. Wanneer tieners hul skoolhoedens in die klaskamer rondgooi sien onderwysers rooi. Wanneer tieners hul windgathoedens tussen
Availability: In stock
SKU: A1732
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Beleefdheid sit nie in elke tiener se hoed nie. Wanneer tieners hul sporthoedens op die paviljoen op het, vergeet hulle hu maniere. Wanneer tieners hul skoolhoedens in die klaskamer rondgooi sien onderwysers rooi. Wanneer tieners hul windgathoedens tussen hulle pelle dra word mense kwaad oor hulle arrogansie. En wanneer tieners hul kepse oor hul oë trek by die huis word ouers die hoenders in. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Beleefdheid bring ‘n mens baie verder (Gr 8-12) (4min+)

Tieners moet nog leer dat met jou hoed in die hand kom jy deur die land. Beleefdheid bring ‘n mens baie verder. Beleefde mense is nederig en dit is ‘n kosbare karaktereienskap. Vriendelikheid kos niks en maak dat mense van jou hou. As jy vir mense omgee s
R 455,00 R 340,00

Heuning om die mond in plaas van asyn-dissipline, maak dat leerders se gesindheid verander (Gr8-12) (4min+)

Heuning om die mond in plaas van asyn-dissipline, maak dat leerders se gesindheid verander. Outydse reëls oor voorkoms maak leerders opstandig. Skooldrag beperk leerders se individualiteit. Skoolsport moet minder kompeterend en meer pret wees. En streng r
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display