Tieners moet nog leer dat met jou hoed in die hand kom jy deur die land. Beleefdheid bring ‘n mens baie verder. Beleefde mense is nederig en dit is ‘n kosbare karaktereienskap. Vriendelikheid kos niks en maak dat mense van jou hou. As jy vir mense omgee s
R 455,00
R 340,00
Tieners moet nog leer dat met jou hoed in die hand kom jy deur die land. Beleefdheid bring ‘n mens baie verder. Beleefde mense is nederig en dit is ‘n kosbare karaktereienskap. Vriendelikheid kos niks en maak dat mense van jou hou. As jy vir mense omgee sal hulle jou op die hande dra. En beleefde persone toon respek. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+