Bang Jan word vinnig dooie Jan as hy nie ‘n wag voor sy mond plaas nie. Skinder kan bang Jan in dooie Jan verander. Praat jou mond verby en jou nuwe naam is dooie Jan. En terugpraat laat jou in dooie Jan se skoene staan.
R 280.00
R 290.00
Bang Jan word vinnig dooie Jan as hy nie ‘n wag voor sy mond plaas nie. Skinder kan bang Jan in dooie Jan verander. Praat jou mond verby en jou nuwe naam is dooie Jan. En terugpraat laat jou in dooie Jan se skoene staan. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min