Baie kinders klou aan die trapreeling van die lewe vas in plaas daarvan om die trappe te klim. Kinders is bang om te waag en te misluk. Hulle is gemaklik en glo ander moet die klippe uit die pad rol vir hulle. En hulle is lui en weier om 'n vinger te l
R 415.00
R 290.00
Baie kinders klou aan die trapreeling van die lewe vas in plaas daarvan om die trappe te klim. Kinders is bang om te waag en te misluk. Hulle is gemaklik en glo ander moet die klippe uit die pad rol vir hulle. En hulle is lui en weier om 'n vinger te lig. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3 - 3.5 min