Baantjies-vir-boeties posisies, maak mense ongelukkig. Die swartskape verloor moed omdat dit ‘n onregverdige praktyk is. Die begunstigdes en bevoordeeldes leer nooit om op hul eie bene te staan nie. En die hele span is swak omdat die in die beste posisies
R 455,00
R 290,00
Baantjies-vir-boeties posisies, maak mense ongelukkig. Die swartskape verloor moed omdat dit ‘n onregverdige praktyk is. Die begunstigdes en bevoordeeldes leer nooit om op hul eie bene te staan nie. En die hele span is swak omdat die in die beste posisies nie hul kant kan bring nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+