Mens vang meer vlieë met heuning as met asyn. Asyn-woorde maak dat mense jou afskryf. Onvriendelike gedrag maak van jou ‘n suurknol. Vloek maak mense grimmig. Kritiek laat die humeure opvlam. En skindery stoot mense af.
R 455,00
R 340,00
Mens vang meer vlieë met heuning as met asyn. Asyn-woorde maak dat mense jou afskryf. Onvriendelike gedrag maak van jou ‘n suurknol. Vloek maak mense grimmig. Kritiek laat die humeure opvlam. En skindery stoot mense af. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+