As ouers te veel pap laat reën word kinders bedorwe brokkies. Te veel sakgeld maak dat kinders nie die waarde van geld leer nie. Te veel hulp met huiswerk maak dat kinders nie self iets wil doen nie. En kinders wie se ouers hulle gedurig uit die moeilikhe
R 455.00
R 290.00
As ouers te veel pap laat reën word kinders bedorwe brokkies. Te veel sakgeld maak dat kinders nie die waarde van geld leer nie. Te veel hulp met huiswerk maak dat kinders nie self iets wil doen nie. En kinders wie se ouers hulle gedurig uit die moeilikheid red, leer nie om probleme op te los nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+