As ouers rooi ligte sien moet kinders remme aanslaan. Die oomblik as risiko’s soos rooi ligte flikker, laat ouers ons remme aanslaan. As ons wil kompeteer sien ons ouers rooi ligte en ons word gedwing om remme te slaan. Ouers sien nog steeds hulle eie fou
R 455.00
R 290.00
As ouers rooi ligte sien moet kinders remme aanslaan. Die oomblik as risiko’s soos rooi ligte flikker, laat ouers ons remme aanslaan. As ons wil kompeteer sien ons ouers rooi ligte en ons word gedwing om remme te slaan. Ouers sien nog steeds hulle eie foute se rooi ligte en daarom laat hulle ons remme aanslaan nog voor ons ‘n fout kan maak. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+