Die een hand was die ander. As ouers die regte voorbeeld stel, sal hulle nooit skaam kry vir hulle kinders nie. As ouers altyd die waarheid praat sal hulle kinders nie jok nie. As ouers geduldig is, sal hulle kinders nie oor alles vloerwoere gooi nie. En
R 415.00
R 290.00
Die een hand was die ander. As ouers die regte voorbeeld stel, sal hulle nooit skaam kry vir hulle kinders nie. As ouers altyd die waarheid praat sal hulle kinders nie jok nie. As ouers geduldig is, sal hulle kinders nie oor alles vloerwoere gooi nie. En as ouers altyd reg optree, sal hulle voorbeeldige bloedjies hê. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min