As 'n vlooi 'n skoolkind byt, moet briek aangedraai word. Skoolwerk het te veel geword. Sport word soms die vlooi in die kooi. En die prestasie-vlooi breek die hond se rug.
R 280.00
R 240.00
As 'n vlooi 'n skoolkind byt, moet briek aangedraai word. Skoolwerk het te veel geword. Sport word soms die vlooi in die kooi. En die prestasie-vlooi breek die hond se rug. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min