As ‘n mens die lewenspap dik aanmaak het jy ‘n wenresep. As jy die skoolpap lekker styf klop, is jy sommer vinnig ‘n slimkop. As jy die pap dik aanmaak as dit by sport kom, is jy altyd op die podium. En as jy vriendskappe dik aanmaak, het jy ‘n groot vrie
R 415,00
R 290,00
As ‘n mens die lewenspap dik aanmaak het jy ‘n wenresep. As jy die skoolpap lekker styf klop, is jy sommer vinnig ‘n slimkop. As jy die pap dik aanmaak as dit by sport kom, is jy altyd op die podium. En as jy vriendskappe dik aanmaak, het jy ‘n groot vriendekring. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min