Ons moet steeds die belangrike lewensles leer – As twee hande mekaar was, word albei skoon. As mense saam staan, vermag hulle meer. As almal help met huistake, kan almal gouer ontspan. As almal help wanneer daar ‘n krisis is, word dit gouer opgelos. As al
R 280,00
R 240,00
Ons moet steeds die belangrike lewensles leer – As twee hande mekaar was, word albei skoon. As mense saam staan, vermag hulle meer. As almal help met huistake, kan almal gouer ontspan. As almal help wanneer daar ‘n krisis is, word dit gouer opgelos. As almal met die regte voet uit die bed opstaan, is almal se dag gelukkig. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min