Soek

As meisies en seuns dieselfde is, sal paddas vere groei (Gr1-3) (2-2.5min)

As meisies en seuns dieselfde is, sal paddas vere groei. Winkels is die meisies se gunsteling uithangplek, maar die seuns se grootste nagmerrie. Seuns haal eerder die Lego's uit, maar meisies speel net pop. En seuns is grotmanne as dit by voorkoms kom, ma
Availability: In stock
SKU: A1881
R 280.00
R 240.00
decrease increase
As meisies en seuns dieselfde is, sal paddas vere groei. Winkels is die meisies se gunsteling uithangplek, maar die seuns se grootste nagmerrie. Seuns haal eerder die Lego's uit, maar meisies speel net pop. En seuns is grotmanne as dit by voorkoms kom, maar meisies is bokkies met rokkies en sokkies. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min
As meisies en seuns dieselfde is, sal paddas vere groei. Winkels is die meisies se gunsteling uithangplek, maar die seuns se grootste nagmerrie. Seuns haal eerder die Lego's uit, maar meisies speel net pop. En seuns is grotmanne as dit by voorkoms kom, maar meisies is bokkies met rokkies en sokkies. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min
Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Kids struggle to understand grown-ups (Gr 1-3) (3-3.5min)

Kids struggle to understand grown-ups. They have food issues. They interfere with school work. And they are overprotective.
R 415.00 R 240.00

Braai bly bobaas (Gr4-7) (2-2.5min)

Braai bly bobaas! Om vleis te braai is in al ons Suid-Afrikaners se bloed! ‘n Braaivleisvuur is die beste kuierplek. En braai beteken saamwees-tyd met Pa waar die manne kopstukke kan gesels.
R 280.00 R 290.00

Die lewe se poeding sluit ook taai tameletjies in (Gr1-3) (2-2.5min)

Die lewe se poeding sluit ook taai tameletjies in. Ouers rond die poedinghappe van liefde af met die tameletjie van dissipline. Prestasie smaak soos poeding maar die druk veroorsaak ‘n klipharde tameletjie. Maats se ondersteuning maak die lewe poeding,
R 280.00 R 240.00

As dit pap reen in die vorm van geleenthede moet jy skep (Gr 4-7) (2-2.5min)

As dit pap reën in die vorm van geleenthede moet jy skep. As vriende geleenthede vir jou kan laat reën, moet jy jou skopgraaf uithaal. As dit geleenthede reën in die skool, moet jy skep om sukses te behaal. As dit geleenthede reën op die sportveld, moet j
R 280.00 R 290.00
Filters
Sort
display