As kinders in krappe verander, kan hul nie meer reguit loop nie. Krapkinders wat in hul gate wegkruip as huistakies uitgedeel word, is net aasdiere. Kinders met krappootjies om hul elektroniese speletjies, vermors hul tyd. En krapkinders wat sku is...
R 455,00
R 290,00
As kinders in krappe verander, kan hul nie meer reguit loop nie. Krapkinders wat in hul gate wegkruip as huistakies uitgedeel word, is net aasdiere. Kinders met krappootjies om hul elektroniese speletjies, vermors hul tyd. En krapkinders wat sku is vir skoolwerk, word die lewe se seemeeukos. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+