Search

As kinders baklei moet grootmense optree (Gr1-3) (2-2.5min)

As die vlooi byt moet jy krap - As kinders baklei moet grootmense optree. Maats wat baklei laat die verhouding suur word as dit nie aangespreek word nie. Broers en susters wat soos kat en hond baklei moet vasgevat word. Boelies wat afknou moet in die bek
Availability: In stock
SKU: A1975
R 280,00
R 240,00
decrease increase
As die vlooi byt moet jy krap - As kinders baklei moet grootmense optree. Maats wat baklei laat die verhouding suur word as dit nie aangespreek word nie. Broers en susters wat soos kat en hond baklei moet vasgevat word. Boelies wat afknou moet in die bek geruk word. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai (Gr4-7) (2-2.5min)

As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai. As hulle baklei maak dit die storm in ouers los. As hulle baklei moet hulle die stormagtige gevolge dra. En as broers en susters heeldag baklei vermy vriende die huis omdat dit in ʼn orkaan ontaard
R 280,00 R 290,00
Filters
Sort
display