As jy sukses wil behaal skree jy nie hoera voor jy oor die brug is nie. Daarom moet jy nie windmakerig wees nie. Jy moet alle uitdagings die hoof bied. Jy eers hard werk voordat jy kan hoera skree. En as jy sukses wil behaal, moet jy in jou geestesoog kan
R 455,00
R 340,00
As jy sukses wil behaal skree jy nie hoera voor jy oor die brug is nie. Daarom moet jy nie windmakerig wees nie. Jy moet alle uitdagings die hoof bied. Jy eers hard werk voordat jy kan hoera skree. En as jy sukses wil behaal, moet jy in jou geestesoog kan sien hoe jy die brug oorsteek. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+