As jy nie die trappe van die lewe klim nie, sal jy nie bo uitkom nie. As jy nie werk nie, maar op die onderste trap bly sit, klim almal by jou verby en bly jy agter . As jy nie trappe klim nie, gaan jy nooit val en uit jou foute leer nie. En om sukses
R 415,00
R 290,00
As jy nie die trappe van die lewe klim nie, sal jy nie bo uitkom nie. As jy nie werk nie, maar op die onderste trap bly sit, klim almal by jou verby en bly jy agter . As jy nie trappe klim nie, gaan jy nooit val en uit jou foute leer nie. En om sukses te behaal, moet jy die trappe klim totdat jy die bopunt bereik. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3 - 3.5 min