Soek

As jy jou vriende blou-blou laat, gaan hulle jou afskryf (Gr8-12) (4min+)

As jy jou vriende blou-blou laat, gaan hulle jou afskryf. ‘n Mens moet tyd saam met jou vriende spandeer. Jy moet daar wees vir jou vriende as die papaja die waaier tref. Jy moet jou vriende prys in plaas van kritiseer. En ‘n mens moet jou vriende se gier
Availability: In stock
SKU: A1988
R 455,00
R 340,00
decrease increase
As jy jou vriende blou-blou laat, gaan hulle jou afskryf. ‘n Mens moet tyd saam met jou vriende spandeer. Jy moet daar wees vir jou vriende as die papaja die waaier tref. Jy moet jou vriende prys in plaas van kritiseer. En ‘n mens moet jou vriende se giere en geite verdra. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display