Haastige hond verbrand sy mond. As jy haastig is maak jy net die lewe vir jouself moeilik. As jy verbrou moet jy dit oordoen. As jy jou skoolwerk aframmel sit jy met die gebakte pere. En as jy alles half doen haal jy jou ouers se gramskap op die hals.
R 455.00
R 290.00
Haastige hond verbrand sy mond. As jy haastig is maak jy net die lewe vir jouself moeilik. As jy verbrou moet jy dit oordoen. As jy jou skoolwerk aframmel sit jy met die gebakte pere. En as jy alles half doen haal jy jou ouers se gramskap op die hals. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+