As dit pap reën moet jy skep, en as jy die regte geleenthede skep sal jou pap nooit suur word nie. As jy genoeg geleenthede skep sal jy kan kies watter vir jou sukses gaan bring. Skep geleenthede tot die wat jou passie laat oorkook in jou pappot beland. E
R 280,00
R 290,00
As dit pap reën moet jy skep, en as jy die regte geleenthede skep sal jou pap nooit suur word nie. As jy genoeg geleenthede skep sal jy kan kies watter vir jou sukses gaan bring. Skep geleenthede tot die wat jou passie laat oorkook in jou pappot beland. En as jy nommerpas geleenthede in jou pappot skep, sal jou talente en belangstelling tot hulle reg kom. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+