Soek

As jou pols op die ritme van die lewe klop, is jou lewenspad bestendig (Gr8-12) (4min+)

As jou pols op die ritme van die lewe klop, is jou lewenspad bestendig. Daar is die polsslag van ‘n liefdevolle ouerhuis wat veiligheid en sekuriteit kweek. ‘n Polsslag wat jou waardes in ritme hou, en enige hindernisse uit die pad vee. Die polsslag van g
Availability: In stock
SKU: A1263
R 455,00
R 340,00
decrease increase
As jou pols op die ritme van die lewe klop, is jou lewenspad bestendig. Daar is die polsslag van ‘n liefdevolle ouerhuis wat veiligheid en sekuriteit kweek. ‘n Polsslag wat jou waardes in ritme hou, en enige hindernisse uit die pad vee. Die polsslag van goeie onderwys wat teen dieselfde tempo klop as ‘n suksesvolle toekoms. En die polsslag van ‘n gesonde onder-steuningsisteem van ware vriende. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Sportsterre wat grootkop kry, skree hoera nog voordat die brug in sig is (Gr 8-12) (4min+)

Sportsterre wat grootkop kry, skree hoera nog voordat die brug in sig is. Omdat hulle gewoond raak aan die skare se hoera, oefen hulle nie meer so hard nie. Hulle word swak verloorders omdat hulle hoera-verslaafdes word. Hulle gebruik verbode middels om m
R 455,00 R 340,00

Meisies se sakgeld ìs meer in die rooi as seuns s’n (Gr4-7) (4min+)

Meisies se sakgeld ìs meer in die rooi as seuns s’n. Ons het meer “rooi” versoekings met rooi afgemerkte kaartjies aan in die winkels. Ons rooiwarm smaak vreet ons sakgeld in ‘n japtrap op. En vroulike bybehore trek die laaste rooi minus voor ons bankbala
R 455,00 R 290,00

Misdaad steel ons vryheid (Gr4-7) (2-2.5min)

Misdaad steel ons vryheid. Ons lewe agter tralies, terwyl diewe vry rondloop. Parkies en speel is taboe danksy misdaad. En kinders word in watte toegedraai om ons veilig te hou.
R 280,00 R 290,00

As jy nie die trappe van die lewe klim nie, sal jy nie bo uitkom nie (Gr4-7) (3-3.5min)

As jy nie die trappe van die lewe klim nie, sal jy nie bo uitkom nie. As jy nie werk nie, maar op die onderste trap bly sit, klim almal by jou verby en bly jy agter . As jy nie trappe klim nie, gaan jy nooit val en uit jou foute leer nie. En om sukses
R 415,00 R 290,00
Filters
Sort
display