As dit pap reën moet jy skep – As dit voorspoedig gaan moet jy dankbaar wees. Ons moet leergeleenthede opskep en die beste daarvan maak. Ons moet skep wanneer vriende ons lewe verryk. En ons moet ons familie waardeer en lepels vol omgee skep.
R 455,00
R 290,00
As dit pap reën moet jy skep – As dit voorspoedig gaan moet jy dankbaar wees. Ons moet leergeleenthede opskep en die beste daarvan maak. Ons moet skep wanneer vriende ons lewe verryk. En ons moet ons familie waardeer en lepels vol omgee skep. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+