As dit pap reën in die vorm van geleenthede, moet kinders slim skep. As dit pap reën, kan ouers help om met ‘n skopgraaf geleenthede te skep. Pap kom in alle smake en geure en daarom moet jy nie kieskeurig wees nie, maar alle geleenthede gebruik. As jy ge
R 455,00
R 290,00
As dit pap reën in die vorm van geleenthede, moet kinders slim skep. As dit pap reën, kan ouers help om met ‘n skopgraaf geleenthede te skep. Pap kom in alle smake en geure en daarom moet jy nie kieskeurig wees nie, maar alle geleenthede gebruik. As jy geleenthede deel met maats, sal hul jou ewig dankbaar bly en insluit by hul eie geleenthede. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+