As dit pap reën in die vorm van geleenthede moet jy skep. As vriende geleenthede vir jou kan laat reën, moet jy jou skopgraaf uithaal. As dit geleenthede reën in die skool, moet jy skep om sukses te behaal. As dit geleenthede reën op die sportveld, moet j
R 280,00
R 290,00
As dit pap reën in die vorm van geleenthede moet jy skep. As vriende geleenthede vir jou kan laat reën, moet jy jou skopgraaf uithaal. As dit geleenthede reën in die skool, moet jy skep om sukses te behaal. As dit geleenthede reën op die sportveld, moet jy skep om die hoogste sport te bereik. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min