As dit geleenthede reën, moet kinders potte vol skep. As kinders kans kry om te presteer op skool moet hul die pap dik aanmaak. As hul die geleentheid kry om uit te blink op die sportveld moet hul geen kans laat verbygaan nie. En as hul kans kry om geld t
R 455.00
R 290.00
As dit geleenthede reën, moet kinders potte vol skep. As kinders kans kry om te presteer op skool moet hul die pap dik aanmaak. As hul die geleentheid kry om uit te blink op die sportveld moet hul geen kans laat verbygaan nie. En as hul kans kry om geld te maak, moet hul die geleentheid aangryp. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+