As dit by vandag se superkieme kom, is bang Jan beter as dooie Jan. Bang Jan laat hom immuniseer en bly veilig teen die superkieme. Hy vermy ongesonde gewoontes en slaan superkieme bloedneus. En hy maak seker dat buitelandse superkieme in die buiteland bl
R 280.00
R 240.00
As dit by vandag se superkieme kom, is bang Jan beter as dooie Jan. Bang Jan laat hom immuniseer en bly veilig teen die superkieme. Hy vermy ongesonde gewoontes en slaan superkieme bloedneus. En hy maak seker dat buitelandse superkieme in die buiteland bly. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min