Search

As dit by tegnologie kom kan ouers en kinders mekaar se hande was (Gr 4-7) (3-3.5min)

As dit by tegnologie kom kan ouers en kinders mekaar se hande was. As kinders toegelaat word om tegnologies geletterd te raak, leer ouers saam. As ouers die tegnologie-handpomp met ‘n spuitkraan vervang, word albei se hande vinniger skoon. En as ouers kin
Availability: In stock
SKU: A1532
R 415,00
R 290,00
decrease increase
As dit by tegnologie kom kan ouers en kinders mekaar se hande was. As kinders toegelaat word om tegnologies geletterd te raak, leer ouers saam. As ouers die tegnologie-handpomp met ‘n spuitkraan vervang, word albei se hande vinniger skoon. En as ouers kinders met tegnologie vertrou, betree albei ‘n wonder-era van mega-inligting. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min
As dit by tegnologie kom kan ouers en kinders mekaar se hande was. As kinders toegelaat word om tegnologies geletterd te raak, leer ouers saam. As ouers die tegnologie-handpomp met ‘n spuitkraan vervang, word albei se hande vinniger skoon. En as ouers kinders met tegnologie vertrou, betree albei ‘n wonder-era van mega-inligting. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

As dit pap reen in die vorm van tegnologie dan moet die Facebook-generasie skep (Gr 4-7) (2-2.5min)

As dit pap reën in die vorm van tegnologie dan moet die Facebook-generasie skep. Tegnologie bied hope entrepreneursgeleenthede. Dit maak leer en skoolwerk makliker. Tegnologie maak dat die Facebook-generasie besigheidsgeleenthede reg oor die wêreld het.
R 280,00 R 290,00

As die tegnologie-vlooi byt, moet ‘n kind slim keuses maak (Gr1-3) (3-3.5min)

As die tegnologie-vlooi byt, moet ‘n kind slim keuses maak. As elektroniese speletjies ‘n vlooi-plaag raak, kry die brein nie oefening nie. Kinders wat deur die tegno-vlooi gebyt word se lees en skryfvaardighede verswak. En die selfoon-vlooi is ‘n lastige
R 415,00 R 240,00

Bold kids aren’t afraid to dream big (Gr 4-7) (3-3.5min)

Bold kids aren’t afraid to dream big. They aren’t scared of hard work. They never give up - no matter what. And they answer when opportunity knocks.
R 415,00 R 290,00

Blaffende honde knor net maar doen niks nie (Gr 4-7) (3-3.5min)

Blaffende honde knor net maar doen niks nie. Oupas en oumas is regte knorpotte, maar gelukkig onskadelik. Ouers blaf maar vergewe gou. En tieners blaf maar hulle het nog melktande.
R 415,00 R 290,00
Filters
Sort
display