As dit by kinders en sport kom is dit liewers bang Jan as dooie Jan. Bang Jan dra liewer die beskermende klere en bly veilige Jan. Jan, bang vir beserings, sorg dat hy fiks is voor hy die sportveld aandurf. En liewer bang Jan wat wegbly van opkikkers as d
R 415.00
R 290.00
As dit by kinders en sport kom is dit liewers bang Jan as dooie Jan. Bang Jan dra liewer die beskermende klere en bly veilige Jan. Jan, bang vir beserings, sorg dat hy fiks is voor hy die sportveld aandurf. En liewer bang Jan wat wegbly van opkikkers as dooie Jan met swak gesondheid. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min