As dit by grootmense se reëls kom is dit beter om liewer bang Jan as dooie Jan te wees. Doen liewer jou skoolwerk, as wat Juffrou jou beetkry. Volg liewer Ma se reëls - al piep sy jou op - voor sy jou vasvat. Volg liewer Pa se reëls oor die lewe, as wat h
R 415.00
R 290.00
As dit by grootmense se reëls kom is dit beter om liewer bang Jan as dooie Jan te wees. Doen liewer jou skoolwerk, as wat Juffrou jou beetkry. Volg liewer Ma se reëls - al piep sy jou op - voor sy jou vasvat. Volg liewer Pa se reëls oor die lewe, as wat hy jou in die hande kry. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min