Die vrou moet besef dat haar rol nie verander nie, maar net verleng is. As daar balans tussen huis en werk is, sal die vlug voorspoedig verloop. As die vrou die man se broek probeer steel, is daar oorlog! En vroumense rebeleer teen oorheersing...
R 455.00
R 340.00
As die vrou hoër as die man probeer vlieg, is die val hard. Die vrou moet besef dat haar rol nie verander nie, maar net verleng is. As daar balans tussen huis en werk is, sal die vlug voorspoedig verloop. As die vrou die man se broek probeer steel, is daar oorlog! En vroumense rebeleer teen oorheersing en dit is dan wat hul al vinniger en verder wegvlieg. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4 min+