As die vlooi byt, moet die boertjies jag. ‘n Slim seun leer om ‘n wapen veilig te hanteer. Jong jagters leer om die natuur te respekteer. Boertjies wat jag kuier lekker saam met Pa in die jagveld.
R 280.00
R 240.00
As die vlooi byt, moet die boertjies jag. ‘n Slim seun leer om ‘n wapen veilig te hanteer. Jong jagters leer om die natuur te respekteer. Boertjies wat jag kuier lekker saam met Pa in die jagveld. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min