As die skoolvlooi byt, is dit lekker om te krap. Dit is lekker om skool toe te gaan, want nou kan ons ook leer lees en skryf. Skool is koel, want daar kan ons saam met ons maats op die sportvelde baljaar. En skool is die beste, want daar kan ons aan kultu
R 280,00
R 240,00
As die skoolvlooi byt, is dit lekker om te krap. Dit is lekker om skool toe te gaan, want nou kan ons ook leer lees en skryf. Skool is koel, want daar kan ons saam met ons maats op die sportvelde baljaar. En skool is die beste, want daar kan ons aan kultuuraktiwiteite deelneem. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min